WELKOM
Die menslike liggaam is ’n wonderwerk; dit boei en inspireer my. As ek saam met moderne medisyne kan help dat iemand gesond word en die lewe opnuut kan geniet, het ek iets besonders vermag. Om die krag te sien van sportlui wat veg om hul fiksheid terug te kry, en by te wees wanneer mense hul onafhanklikheid en pynlose bestaan herwin, stem my positief en diep dankbaar.
Dit wil ek ook aan my pasiënte deurgee.
Dr. Benedikt Moser